Paternoster
September 11, 2023 in South Africa ⋅ 🌨 10 °CGroot opgewondenheid om met ons 4x4 toer te begin! Spring weg met heerlike ontbyt by Paternoster hotel en toe kry al die voertuie hul 2-rigting radios en ons vertrek na Tietiesbaai.
Groot opgewondenheid om met ons 4x4 toer te begin! Spring weg met heerlike ontbyt by Paternoster hotel en toe kry al die voertuie hul 2-rigting radios en ons vertrek na Tietiesbaai.
Die wind waai en dis koud-reënerig. Ons pak op en vat die pad via Piketberg en Darling na Yzerfontein om skoonma-hulle te sien. Kuier heerlik, voer die seemeeue en ry Paternoster toe.
Oppad Paternoster toe met opgewondenheid in ons harte. Deur die Karoo... pad is lank en ons is moeg. Slaap in Citrusdal en dan môre Paternoster toe.
Ons is aangenaam verras oor hoe mooi, skoon en netjies die dorpe hierrond is... anders as waaraan ons gewoond is.
Wat is beter? Blik of boks water? Dis die lekkerste water en dit kom in alle vorms hier voor. In die lughawens is "vending" masjiene vir enige iets! Van elektriese ware, grimering, gebakte koeke,Read more
Gister ons vlug van Chicago na Toronto met 1 minuut gemis... toe moet ons nog 6 ure wag om n volgende vlug na Toronto te kry. Dit het ons Niagra planne bietjie deurmekaar gekrap, siende ons die WhiteRead more
Gisteraand al so liggies begin sneeu. Vanoggend het ons kar die mooiste sneeuvlokkies geadverteer! Dit fasineer my - wens ek kon n hele dag of meer, makrofoto's vd vlokkies neem.
Ons het AL ons goedRead more
Byna het ons dit gekanselleer! En toe is dit eintlik n ongelooflike 3 ure. Ons het geleer om met handlyn te voel hoe diep die bodem is en ook allerhande tegnieke om die vissies mee uit te vang.Read more
Na ons ysige tyd in die ys museum, het ons na die warmbronne gegaan. Jy 'vrek vd koue' totdat jy binne die water is en dan omvou God se Skepperliefde water jou van al die kante af. Dis super spesiaal!Read more
Met buite temp van - 20 °C was dit bitterkoud om buite die ysmuseum te staan voor ons kon ingaan. Alles... letterlik alles, binne is van ys gemaak. Dekor, kroegie, igloo, blomme, ens. Dis pragtig!Read more