Fairbanks & Noordpool
5. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ ⛅ -14 °CVanoggend 'n Uber gekry om ons lughawe toe te vat sodat ons ons huurmotor daar kan kry. Werk (en lyk) hier bietjie anders as in SA. Die eienaar vd motor het hom iewers deur die nag by die lughawe gaanLue lisää
Matkaaja Wow!!! dit klink heerlik!!❤️❤️