Fairbanks & Noordpool
5 Januari 2023, Amerika Serikat ⋅ ⛅ -14 °CVanoggend 'n Uber gekry om ons lughawe toe te vat sodat ons ons huurmotor daar kan kry. Werk (en lyk) hier bietjie anders as in SA. Die eienaar vd motor het hom iewers deur die nag by die lughawe gaanBaca selengkapnya
Pelancong Wow!!! dit klink heerlik!!❤️❤️