Dag 11 - Pamukkale na Ephesus
16 августа 2022 г., Турция ⋅ 🌙 22 °COns het lekker vroeg opgestaan om vanoggend voor al die ander toeriste by die mineraalbaddens uit te kom. Dit is verskriklik mooi, maar bitter min van die poele het water in. Ons het deur een vanЧитать далее
Путешественник 🥰
Путешественник 😍
Путешественник is dt die sand wat so wit is
Путешественник lekerŕrrrrrrrrrrr