Roadtrip vir die manne!
7 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ⛅ 18 °C
Ek en Franco het 5:00 die oggend van die huis af vertrek, maar is eers deur die GPS bietjie om die bos gelei – dit het ons selfs op ’n grondpad laat beland voordat ons uiteindelik die N3 bereikOkumaya devam et
Eerste toets vir Ninja en trollie!
8 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ⛅ 26 °C
Die wind waai behoorlik vanoggend, maar die Vaalies gaan see toe, pappie!
Dit was ’n lekker toets om te sien of ons nuwe strandtent, die “Sun Ninja,” in die wind sou werk – en dit het soosOkumaya devam et
Middag ete saam met die Barnards
8 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ 🌬 29 °C
Ons ontmoet die Barnards vir 'n ontbyt/middagete en kuier heerlik terwyl albei ons babas uitgepass is van al die aksie van die oggend.
Ons herleef die tyd wat ons by hulle in Australië was enOkumaya devam et
Eerste maandag rus
9 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ⛅ 29 °C
Heerlik rustig langs die swembad nadat dit vroegoggend gereën het. Dit was bitter humid en warm.
Ons rond die dag af met ’n gesinsuitstappie om gelato te gaan eet!
{Roedolf}
Dinsdag strand
10 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☁️ 28 °C
Tweede stranddag, en ons probeer die dome-tent vir die eerste keer in amper sewe jaar wat ek die ding besit.
Dis nogal 'n verbasend groot tent, en Maya slaap soos 'n dooie in die tent.
Ek en BoetaOkumaya devam et
Mamma verjaar
11 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ⛅ 29 °C
Ons begin die oggend met die tradisionele uitdeel van geskenke. Ek en Franco is voor Isabel wakker, en ek probeer hom in die bed hou sodat Isabel nog 'n bietjie kan slaap. Toe ek hoor dat Maya beginOkumaya devam et
Stoele teen die see
12 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☀️ 30 °C
Isabel los ons strandsak vroeg die oggend by die stoele voor teen die strand by die swembad, sodat ons die hele dag lekker daar kan ontspan.
Dis ’n lui-lekker dag langs die swembad en strand. OnsOkumaya devam et
Foam party
13 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☁️ 25 °C
Die weer is nie wonderlik nie, so ons begin ons oggend by die mall en ‘n woolies breakfast.
Na ‘n middagslapie sien Franco daar is ‘n foam party by die swembad en ons kry hom amper nie uit dieOkumaya devam et
Hike Umhlanga
14 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☁️ 20 °C
Ek dreig al die hele week om aan die einde van die boardwalk die natuurpaadjie te gaan stap om te sien hoe dit lyk. Dit was 'n pragtige stappie; mens voel regtig so lekker in die natuur, selfs in dieOkumaya devam et
Laaste bietjie Sands
14 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☁️ 23 °C
Nadat ek die kar en die sleepwa gepak het, hang ons nog 'n bietjie uit by die hotel se swembad.
Ons koop uiteindelik die wafel waarvoor ons al die hele week lus is by Milky Lane, maar dit wasOkumaya devam et
Aankoms in Balito
14 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☁️ 24 °C
Ons het net ná 14:00 by ons nuwe plekkie aangekom, en dit het ons verwagtinge oortref.
Die uitsig is ongelooflik; die huis vloei lekker uit na die stoep, en dit voel asof die see letterlik teen jouOkumaya devam et
Granny pools uit probeer
15 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ 🌬 29 °C
Reg voor ons plek is daar rotse met poele en onder andere 'n getypoel wat deur die rotse en 'n muur gevorm is.
Ons gaan probeer dit vir 'n stranddag.
Die lekker deel daarvan is dat dit nie tussenOkumaya devam et
Gym met ‘n view
16 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☁️ 25 °C
Granny pools take two
16 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☁️ 27 °C
Vandag slaan ek die tent op in die meer beskutte deel van die rotse, en dit werk soos 'n droom.
Ek, Oupa en Isabel snorkel almal heerlik in die getypoel. Ons is almal baie verras oor die hoeveelheidOkumaya devam et
Bure date night
16 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☁️ 23 °C
Wat 'n voorreg om bure te hê met wie mens die lewe kan saam doen.
Of dit nou op 'n gewone weeksdagmiddag is wanneer die kinders saam in die straat speel en dit op 'n kuier uitdraai, of 'n beplandeOkumaya devam et
Pret saam met Oupa en Ouma
17 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ⛅ 23 °C
Oggende met die Franco en Maya.
Ons kuier saam met Roedolf en Isabel in Balito was ‘n fees, ‘n gerieflike huis met ‘n asemrowende uitsig en goeie weer het als help bydrae tot n onvergeetlikeOkumaya devam et
Ons kinders slaap in hulle eie kooi
17 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☁️ 23 °C
Ons het gedurende hierdie deel van die vakansie probeer om vir Maya en Franco saam in een bed te laat slaap.
Maya slaap dan makliker deur, want sy voel sy teenwoordigheid. Hy is ook so oulik met haarOkumaya devam et
Twee dates
17 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☁️ 22 °C
Ons kry eintlik maar min tyd deesdae om net ons twee tyd saam te spandeer, so ons moet maar elke kans vat wat ons kan kry.
Ons gaan drink een aand 'n drankie by 2nd on Main nadat al die kinders inOkumaya devam et
Beach, pizza en roomys
18 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☁️ 27 °C
Sommer net nog ‘n lekker dag op vakansie!
Salt se pizza was amazing, ek kom terug vir dit!
Franco braai sy eerste stukkie boerewors en help my met roosterkoeke.
{Roedolf}
Zimbali gholf
19 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ 🌧 23 °C
Ten spyte van die feit dat ons meeste van die eerste nege sop nat gereën het was dit ‘n lekker eerste nege.
Toe vat ons ‘n lang ontbyt en gaan terug en kry die res van die rondte seni droogOkumaya devam et
Reëndag
19 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ 🌧 23 °C
Dis ‘n reënerig dag, ouma en Franco bak gemmerbroodmannetjies , die manne speel gholf en ek en Maya gaan bietjie in die winkels rondflenter. Ek drink n lekker koffie en sy speel op die bank , na nOkumaya devam et
Ocean basket
19 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☁️ 22 °C
Ons gaan eet lekker uit na die gholf, maar Ouma voel nie te lekker na haar eerste happie vis nie.
{Roedolf}
Oefen by die swembad
20 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☀️ 23 °C
Terwyl Isabel draf doen ek lekker gym sessie langs die swembad terwyl Franco solank swem.
Toe ek in klim na my oefensessie toe begin. Die oefening eers met Franco wat gegooi wil word in die swembad,Okumaya devam et
Stranddag saam ons bure
20 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ 🌬 28 °C
Ons spandeer die oggend saam die Mullers op Thompsons beach. Franco maak ons bietjie lam want hy kan nie vinnig genoeg in die see kom nie en ons is eintlik nog besig om op te slaan. Ek hou hom dop inOkumaya devam et
Christmas bay
21 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ ☀️ 29 °C
Die bestuurder van 2nd on Main het vir my en Isabel van Christmas Bay vertel, en sy voorstel was glad nie teleurstellend nie. Dis regtig pragtig hier, en wat nog beter is: daar is omtrent niemandOkumaya devam et



















































































































































































































