Capilano hangbrug
29. december 2022, Canada ⋅ 🌧 5 °CNog iets op my 'bucket list' afgemerk! Capilano hangbrug! 'n Groot droom het waar geword! En toe is hier n liggie fees ook aan die gang. Dis besonders!!! Dis uitstekend en betowerend! Hoog bo dieLæs mere
Rejsende Dit lyk magic, Sarie!!!
Rejsende Sjoe. baie mens op daai brug! en hoog!
Rejsende Wow!!! dis so bitter mooi♥️