Capilano hangbrug
29. Dezember 2022 in Kanada ⋅ 🌧 5 °CNog iets op my 'bucket list' afgemerk! Capilano hangbrug! 'n Groot droom het waar geword! En toe is hier n liggie fees ook aan die gang. Dis besonders!!! Dis uitstekend en betowerend! Hoog bo dieWeiterlesen
Reisender Dit lyk magic, Sarie!!!
Reisender Sjoe. baie mens op daai brug! en hoog!
Reisender Wow!!! dis so bitter mooi♥️