Capilano hangbrug
29 Desember 2022, Kanada ⋅ 🌧 5 °CNog iets op my 'bucket list' afgemerk! Capilano hangbrug! 'n Groot droom het waar geword! En toe is hier n liggie fees ook aan die gang. Dis besonders!!! Dis uitstekend en betowerend! Hoog bo dieBaca selengkapnya
Pelancong Dit lyk magic, Sarie!!!
Pelancong Sjoe. baie mens op daai brug! en hoog!
Pelancong Wow!!! dis so bitter mooi♥️