Capilano hangbrug
29 dicembre 2022, Canada ⋅ 🌧 5 °CNog iets op my 'bucket list' afgemerk! Capilano hangbrug! 'n Groot droom het waar geword! En toe is hier n liggie fees ook aan die gang. Dis besonders!!! Dis uitstekend en betowerend! Hoog bo dieLeggi altro
Viaggiatore Dit lyk magic, Sarie!!!
Viaggiatore Sjoe. baie mens op daai brug! en hoog!
Viaggiatore Wow!!! dis so bitter mooi♥️