Capilano hangbrug
29 Disember 2022, Kanada ⋅ 🌧 5 °CNog iets op my 'bucket list' afgemerk! Capilano hangbrug! 'n Groot droom het waar geword! En toe is hier n liggie fees ook aan die gang. Dis besonders!!! Dis uitstekend en betowerend! Hoog bo dieBaca lagi
Pengembara Dit lyk magic, Sarie!!!
Pengembara Sjoe. baie mens op daai brug! en hoog!
Pengembara Wow!!! dis so bitter mooi♥️