Capilano hangbrug
29. desember 2022, Canada ⋅ 🌧 5 °CNog iets op my 'bucket list' afgemerk! Capilano hangbrug! 'n Groot droom het waar geword! En toe is hier n liggie fees ook aan die gang. Dis besonders!!! Dis uitstekend en betowerend! Hoog bo dieLes mer
Reisende Dit lyk magic, Sarie!!!
Reisende Sjoe. baie mens op daai brug! en hoog!
Reisende Wow!!! dis so bitter mooi♥️