Capilano hangbrug
29 december 2022, Kanada ⋅ 🌧 5 °CNog iets op my 'bucket list' afgemerk! Capilano hangbrug! 'n Groot droom het waar geword! En toe is hier n liggie fees ook aan die gang. Dis besonders!!! Dis uitstekend en betowerend! Hoog bo dieLäs mer
Resenär Dit lyk magic, Sarie!!!
Resenär Sjoe. baie mens op daai brug! en hoog!
Resenär Wow!!! dis so bitter mooi♥️