Reis van JNB
17. April 2019 in Südafrika ⋅ ☀️ 17 °CNa die vroeg opstaan, baie lag, aktiewe grappies, Annelia wat alleen hoender eet, karre uitsorteer en 'n vinnige lounge inloer (en natuurlik 'n ou Amarulatjie) is ons uiteindelik oppad... VolgendeWeiterlesen