Reis van JNB
17 avril 2019, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 17 °CNa die vroeg opstaan, baie lag, aktiewe grappies, Annelia wat alleen hoender eet, karre uitsorteer en 'n vinnige lounge inloer (en natuurlik 'n ou Amarulatjie) is ons uiteindelik oppad... VolgendeEn savoir plus