Reis van JNB
17 de abril de 2019, África do Sul ⋅ ☀️ 17 °CNa die vroeg opstaan, baie lag, aktiewe grappies, Annelia wat alleen hoender eet, karre uitsorteer en 'n vinnige lounge inloer (en natuurlik 'n ou Amarulatjie) is ons uiteindelik oppad... VolgendeLeia mais