Reis van JNB
17 Nisan 2019, Güney Afrika ⋅ ☀️ 17 °CNa die vroeg opstaan, baie lag, aktiewe grappies, Annelia wat alleen hoender eet, karre uitsorteer en 'n vinnige lounge inloer (en natuurlik 'n ou Amarulatjie) is ons uiteindelik oppad... VolgendeOkumaya devam et