Vroeë middagete
15. Juni 2018 in Südafrika ⋅ 🌧 13 °CVroeë middagete op die lughawe voor ons vertrek
Vroeë middagete op die lughawe voor ons vertrek
Here we go!
WiFi en lewendige Wêreldbeker sokker op die vliegtuig.
Wag vir die laaaaaang vlug na Orlando.
Na 26 uur se vlieg is ons uit eindelik in Orlando!
Sit en kyk rugby oor die internet terwyl ons vir my ouers wag om van Cancun te arriveer.
Aquatica water park. Waterwurms en swembaddens
Roller coasters en rides vir die brawes. Daniel is nog steeds siek, ons hoop hy is môre reg om saam te kom.
Estes Park is aan die voet van die Rockys. Die dorp is 2300m bo seevlak, wat omtrent so hoog is soos Seweweekspoort Piek, die hoogste punt in die Weskaap. Ons slaap vanaand vir die eerste keer in dieWeiterlesen