Dag 1 - Kaapstad na Springbok
4 de maio de 2017, África do Sul ⋅ 🌙 23 °CVan Kaapstad na Springbok, 555 km, met samoesas van Vanrhynsdorp en Derek Gripper in die CD-speler. Dis nog ver Kaokoland toe, maar dis waarheen ons korrel.
Van Kaapstad na Springbok, 555 km, met samoesas van Vanrhynsdorp en Derek Gripper in die CD-speler. Dis nog ver Kaokoland toe, maar dis waarheen ons korrel.
Ons wikkel noord, 950 km ver, tot by Monteiro-kamp buite Windhoek vir die nag. Dagbreek by Noordoewer -grenspos kom met swierige reënboog, maar daarna word dit warm en die wind waai. Toerleier ReyLeia mais
Ons is vroeg op by Monteiro-kamp net suid van Windhoek, maak tenks vol in Windhoek, koop biltong by Jan se Biltongpadstal by Okahandja, koop 'n Namibiese boomboek in Outjo (sodat ons kan ophou stryLeia mais
Ons is hier, en nou gaan dit rustig. Die werfhaan kraai ons wakker by Omunjandi, daarna is dit koffie en beskuit en stadig oppak. Rey lei ons kort konvooi al langs die rivier af - ons stop om bome enLeia mais
Epupawaterval is een van die mooiste plekke in Namibië, en daarom slaap ons twee nagte oor by Epupa Falls Lodge & Campsite. Die valle dreun en die maan skyn deur die makalanipalms. Die pad vanLeia mais
Vandag ry ons net mooi nêrens heen nie. Na ontbyt stap party na die waterval, ander lees boek in die skaduwee. Rey, Jarra en Enrico maak Gert se Cruiser-deur reg. Teen middagete is Toast agter dieLeia mais
Ons groet die Kunenerivier en ry suid met die C43 tot in Okongwati, waar ons vlugtig stop en die winkeltjie besoek. Dan weldra - stadig, maar seker - weswaarts deur mopanieveld, oor droë (en somsLeia mais
Donderdag in Kaokoland en al ry ons nie ver nie is dit steeds 'n vol dag. Die pad raak gou slegter na ontbyt, en ons konvooi se bestuurders kry vroegdag reeds 'n paar 4x4-lesse by toerleier Rey JanseLeia mais
Dit is D-dag, oftewel Vanzylspas-dag, met die ergste deel van die pas - die "Hillary Step" - wat op die bestuurders wag. Rey kry almal in een stuk oor dié struikelblok, en teen middagete is ons onderLeia mais
Die konvooi ry kuier-kuier vandag: ons stop by die ou marmermyn by Onjuva, tap water by Orupembe se fontein en koop daarna die Orupembe Shop 1 byna leeg. Na middagete sak ons in die Khumibrivier in,Leia mais