Amper oppad
December 20, 2022 in South Africa ⋅ ⛅ 22 °C
My vlugte het deur die nag verander weens n vliegtuig wat onttrek is agv tegniese probleme. Paar senutergende oomblikke, maar danksy Marise se vele ondervinding, sit ek darem nou tussen n Duitse vrouRead more
Jhb tot Frankfurt
December 21, 2022 in Germany ⋅ 🌧 7 °C
Veilig op Frankfurt lughawe! Lekker gevlieg en goeie bure weerskante van my op vliegtuig gehad. Wag nou vir my vlug na Toronto via New York.
Vancouver ... uiteindelik!
December 22, 2022 in Canada ⋅ ⛅ -7 °C
Intussen het my bagasie mos verlore geraak "and now I travel light". Soos met enige ding in die lewe, is daar voor en nadele.
My 1e sneeu wat ek gesien het, was toe die vliegtuig begin sak het virRead more
Frankfurt - NY - Toronto
December 22, 2022 in Canada ⋅ ⛅ 1 °C
Ek moet erken - dit kan nogals oorweldigend wees as dinge nie so lekker glad loop nie. Op die stadium is alles uitsorteer, behalwe die feit dat my bagasie tussen Frankfurt en NY weggeraak het. 🫣 "iRead more
Vancouver... uiteindelik
December 24, 2022 in Canada ⋅ 🌧 4 °C
Ek was só bly om vir Betsie op die lughawe te sien! Skielik gevoel dat als nou OK is. Ons moes roer om betyds by die veerboot te kom. Net na 22:00 was ons op veerboot... skielik winter! Ons het ietsRead more
Stap in die "tuin"
December 27, 2022 in Canada ⋅ 🌧 6 °C
Kersoggend... reënerig en koel. Ek en Betsie verken hul wyer "tuin" rondom die huis. Nog nooit in my lewe soveel mos en mooi gesien nie! Dis pragtig!! En toe word ons bederf met 'n "uit die boonsteRead more
Pedder Bay, 'n meer en Spirit bay
December 27, 2022 in Canada ⋅ 🌧 6 °C
Vancouver eiland se natuur stel nooit teleur nie! Vinnige, laat middag uitstappie na n klein hawe Peddar Bay, 'n meer wat nog dun ge-ys (ek het sy naam vergeet), is en toe gedraai in Spirit Bay wat opRead more
Die ferry en "Fly over Canada"
December 29, 2022 in Canada ⋅ 🌧 5 °C
Gister oggend @8 weg om met die ferry van die eiland na die vasteland te gaan. Ons 1e sonskyndag! Dit was besonders mooi. Nadat ons ontbyt op die ferry geëet het, het ek buite op die dek geloop enRead more
Capilano hangbrug
December 29, 2022 in Canada ⋅ 🌧 5 °C
Nog iets op my 'bucket list' afgemerk! Capilano hangbrug! 'n Groot droom het waar geword! En toe is hier n liggie fees ook aan die gang. Dis besonders!!! Dis uitstekend en betowerend! Hoog bo dieRead more
Familietyd
December 30, 2022 in Canada ⋅ ⛅ 7 °C
Gisteraand/middag was ons na Thrifties om paar goedjies vir voorgereg te gaan koop. Die uidrukking dat "enige iets varser, nog groei", kry hier nuwe betekenis! Die kruie, krappe en krewe groei dommerRead more
Laaste dag op die vriendelike Eiland
December 31, 2022 in the United States ⋅ ⛅ 6 °C
Ons laaste dag by Bets-hulle... 🤔
Bets, Marise, Chrissa en ek het vroegoggend (@8😆) gou langs die see gaan stap... klippies strand met baie uitgespoelde houtstompe. Almal deur water geloop omRead more
Ons land in Alaska!
January 1, 2023 in the United States ⋅ 🌧 6 °C
Ons is in die lug met Air Alaska! Klink my boks water is nou beter hier rond - of op die vliegtuig in elk geval!
Soos die vliegtuig laer sak, sien ons gou dat hier al heelwat sneeu is. Juneau wat dieRead more
Juneau en omgewing
January 1, 2023 in the United States ⋅ 🌧 7 °C
Pas vd vliegtuig af en ons vat die pad! Letterlik! Dis sprokiesmooi!! Ek kan nie genoeg hiervan kry nie!!! Die foto's is in volkleur. Oral is waterstroompies/valle wat vries... erg mooi! Sneeu lêRead more
Mendanhall gletser
January 1, 2023 in the United States ⋅ 🌧 5 °C
Ek kan nie die gevoel beskryf van toe ons om n draai kom en skielik is die gletser groot en blou voor ons! Ons het redelik ver oor die sneeu/ys gestap om nader aan Mendenhall te kom. My mond hetRead more
Polar bear Dip
January 2, 2023 in the United States ⋅ ☁️ -1 °C
Dis die een ding waaroor ek vd begin af grootoog was! Om soos 'n ysbeer - willekeurig - in 'n ysige, arktiese see in te hardloop... 🤨 Dit het my laat dink aan Antjie Krog... 😳
Ernstige "mindRead more
Anchorage
January 3, 2023 in the United States ⋅ ⛅ -3 °C
Laataand in Anchorage aangekom. Ons "Coach Surfing hosts" was so gaaf om ons by die lughawe te kom haal. Met landing het ons gesien dat hier heelwat meer sneeu as in Juneau is. Tot die hout eende inRead more
Dog sledding!
January 3, 2023 in the United States ⋅ ⛅ -3 °C
Wat 'n belewenis!!!
Na ontbyt besluit ons om na Wasilla te ry om Alaska se tradisionele sport te ervaar. En was dit n ervaring?! Ek kon nie ophou kyk na al die mooi rondom my nie!
"How great ThouRead more
Vandag se mooi...
January 3, 2023 in the United States ⋅ 🌙 -20 °C
Sommer net mooi raakgesien vandag.
Fairbanks & Noordpool
January 5, 2023 in the United States ⋅ ⛅ -14 °C
Vanoggend 'n Uber gekry om ons lughawe toe te vat sodat ons ons huurmotor daar kan kry. Werk (en lyk) hier bietjie anders as in SA. Die eienaar vd motor het hom iewers deur die nag by die lughawe gaanRead more
Chena Ys museum
January 5, 2023 in the United States ⋅ ⛅ -14 °C
Met buite temp van - 20 °C was dit bitterkoud om buite die ysmuseum te staan voor ons kon ingaan. Alles... letterlik alles, binne is van ys gemaak. Dekor, kroegie, igloo, blomme, ens. Dis pragtig!Read more
Chena hotsprings
January 5, 2023 in the United States ⋅ ⛅ -13 °C
Na ons ysige tyd in die ys museum, het ons na die warmbronne gegaan. Jy 'vrek vd koue' totdat jy binne die water is en dan omvou God se Skepperliefde water jou van al die kante af. Dis super spesiaal!Read more
Ys visvang
January 7, 2023 in the United States ⋅ ⛅ -18 °C
Byna het ons dit gekanselleer! En toe is dit eintlik n ongelooflike 3 ure. Ons het geleer om met handlyn te voel hoe diep die bodem is en ook allerhande tegnieke om die vissies mee uit te vang.Read more
Snow machines/mobile
January 7, 2023 in the United States ⋅ 🌙 -15 °C
Gisteraand al so liggies begin sneeu. Vanoggend het ons kar die mooiste sneeuvlokkies geadverteer! Dit fasineer my - wens ek kon n hele dag of meer, makrofoto's vd vlokkies neem.
Ons het AL ons goedRead more
Niagra watervalle
January 9, 2023 in the United States ⋅ ☀️ 9 °C
Gister ons vlug van Chicago na Toronto met 1 minuut gemis... toe moet ons nog 6 ure wag om n volgende vlug na Toronto te kry. Dit het ons Niagra planne bietjie deurmekaar gekrap, siende ons die WhiteRead more
Interessante dinge
January 9, 2023 in the United States ⋅ ☀️ 9 °C
Wat is beter? Blik of boks water? Dis die lekkerste water en dit kom in alle vorms hier voor. In die lughawens is "vending" masjiene vir enige iets! Van elektriese ware, grimering, gebakte koeke,Read more


















































































































































































































































TravelerGeniet elke oomblik❣