Amper oppad
20. joulukuuta 2022, Etelä-Afrikka ⋅ ⛅ 22 °C
My vlugte het deur die nag verander weens n vliegtuig wat onttrek is agv tegniese probleme. Paar senutergende oomblikke, maar danksy Marise se vele ondervinding, sit ek darem nou tussen n Duitse vrouLue lisää
Jhb tot Frankfurt
21. joulukuuta 2022, Saksa ⋅ 🌧 7 °C
Veilig op Frankfurt lughawe! Lekker gevlieg en goeie bure weerskante van my op vliegtuig gehad. Wag nou vir my vlug na Toronto via New York.
Vancouver ... uiteindelik!
22. joulukuuta 2022, Kanada ⋅ ⛅ -7 °C
Intussen het my bagasie mos verlore geraak "and now I travel light". Soos met enige ding in die lewe, is daar voor en nadele.
My 1e sneeu wat ek gesien het, was toe die vliegtuig begin sak het virLue lisää
Frankfurt - NY - Toronto
22. joulukuuta 2022, Kanada ⋅ ⛅ 1 °C
Ek moet erken - dit kan nogals oorweldigend wees as dinge nie so lekker glad loop nie. Op die stadium is alles uitsorteer, behalwe die feit dat my bagasie tussen Frankfurt en NY weggeraak het. 🫣 "iLue lisää
Vancouver... uiteindelik
24. joulukuuta 2022, Kanada ⋅ 🌧 4 °C
Ek was só bly om vir Betsie op die lughawe te sien! Skielik gevoel dat als nou OK is. Ons moes roer om betyds by die veerboot te kom. Net na 22:00 was ons op veerboot... skielik winter! Ons het ietsLue lisää
Stap in die "tuin"
27. joulukuuta 2022, Kanada ⋅ 🌧 6 °C
Kersoggend... reënerig en koel. Ek en Betsie verken hul wyer "tuin" rondom die huis. Nog nooit in my lewe soveel mos en mooi gesien nie! Dis pragtig!! En toe word ons bederf met 'n "uit die boonsteLue lisää
Pedder Bay, 'n meer en Spirit bay
27. joulukuuta 2022, Kanada ⋅ 🌧 6 °C
Vancouver eiland se natuur stel nooit teleur nie! Vinnige, laat middag uitstappie na n klein hawe Peddar Bay, 'n meer wat nog dun ge-ys (ek het sy naam vergeet), is en toe gedraai in Spirit Bay wat opLue lisää
Die ferry en "Fly over Canada"
29. joulukuuta 2022, Kanada ⋅ 🌧 5 °C
Gister oggend @8 weg om met die ferry van die eiland na die vasteland te gaan. Ons 1e sonskyndag! Dit was besonders mooi. Nadat ons ontbyt op die ferry geëet het, het ek buite op die dek geloop enLue lisää
Capilano hangbrug
29. joulukuuta 2022, Kanada ⋅ 🌧 5 °C
Nog iets op my 'bucket list' afgemerk! Capilano hangbrug! 'n Groot droom het waar geword! En toe is hier n liggie fees ook aan die gang. Dis besonders!!! Dis uitstekend en betowerend! Hoog bo dieLue lisää
Familietyd
30. joulukuuta 2022, Kanada ⋅ ⛅ 7 °C
Gisteraand/middag was ons na Thrifties om paar goedjies vir voorgereg te gaan koop. Die uidrukking dat "enige iets varser, nog groei", kry hier nuwe betekenis! Die kruie, krappe en krewe groei dommerLue lisää
Laaste dag op die vriendelike Eiland
31. joulukuuta 2022, Yhdysvallat ⋅ ⛅ 6 °C
Ons laaste dag by Bets-hulle... 🤔
Bets, Marise, Chrissa en ek het vroegoggend (@8😆) gou langs die see gaan stap... klippies strand met baie uitgespoelde houtstompe. Almal deur water geloop omLue lisää
Ons land in Alaska!
1. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ 🌧 6 °C
Ons is in die lug met Air Alaska! Klink my boks water is nou beter hier rond - of op die vliegtuig in elk geval!
Soos die vliegtuig laer sak, sien ons gou dat hier al heelwat sneeu is. Juneau wat dieLue lisää
Juneau en omgewing
1. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ 🌧 7 °C
Pas vd vliegtuig af en ons vat die pad! Letterlik! Dis sprokiesmooi!! Ek kan nie genoeg hiervan kry nie!!! Die foto's is in volkleur. Oral is waterstroompies/valle wat vries... erg mooi! Sneeu lêLue lisää
Mendanhall gletser
1. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ 🌧 5 °C
Ek kan nie die gevoel beskryf van toe ons om n draai kom en skielik is die gletser groot en blou voor ons! Ons het redelik ver oor die sneeu/ys gestap om nader aan Mendenhall te kom. My mond hetLue lisää
Polar bear Dip
2. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ ☁️ -1 °C
Dis die een ding waaroor ek vd begin af grootoog was! Om soos 'n ysbeer - willekeurig - in 'n ysige, arktiese see in te hardloop... 🤨 Dit het my laat dink aan Antjie Krog... 😳
Ernstige "mindLue lisää
Anchorage
3. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ ⛅ -3 °C
Laataand in Anchorage aangekom. Ons "Coach Surfing hosts" was so gaaf om ons by die lughawe te kom haal. Met landing het ons gesien dat hier heelwat meer sneeu as in Juneau is. Tot die hout eende inLue lisää
Dog sledding!
3. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ ⛅ -3 °C
Wat 'n belewenis!!!
Na ontbyt besluit ons om na Wasilla te ry om Alaska se tradisionele sport te ervaar. En was dit n ervaring?! Ek kon nie ophou kyk na al die mooi rondom my nie!
"How great ThouLue lisää
Vandag se mooi...
3. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ 🌙 -20 °C
Sommer net mooi raakgesien vandag.
Fairbanks & Noordpool
5. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ ⛅ -14 °C
Vanoggend 'n Uber gekry om ons lughawe toe te vat sodat ons ons huurmotor daar kan kry. Werk (en lyk) hier bietjie anders as in SA. Die eienaar vd motor het hom iewers deur die nag by die lughawe gaanLue lisää
Chena Ys museum
5. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ ⛅ -14 °C
Met buite temp van - 20 °C was dit bitterkoud om buite die ysmuseum te staan voor ons kon ingaan. Alles... letterlik alles, binne is van ys gemaak. Dekor, kroegie, igloo, blomme, ens. Dis pragtig!Lue lisää
Chena hotsprings
5. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ ⛅ -13 °C
Na ons ysige tyd in die ys museum, het ons na die warmbronne gegaan. Jy 'vrek vd koue' totdat jy binne die water is en dan omvou God se Skepperliefde water jou van al die kante af. Dis super spesiaal!Lue lisää
Ys visvang
7. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ ⛅ -18 °C
Byna het ons dit gekanselleer! En toe is dit eintlik n ongelooflike 3 ure. Ons het geleer om met handlyn te voel hoe diep die bodem is en ook allerhande tegnieke om die vissies mee uit te vang.Lue lisää
Snow machines/mobile
7. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ 🌙 -15 °C
Gisteraand al so liggies begin sneeu. Vanoggend het ons kar die mooiste sneeuvlokkies geadverteer! Dit fasineer my - wens ek kon n hele dag of meer, makrofoto's vd vlokkies neem.
Ons het AL ons goedLue lisää
Niagra watervalle
9. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ ☀️ 9 °C
Gister ons vlug van Chicago na Toronto met 1 minuut gemis... toe moet ons nog 6 ure wag om n volgende vlug na Toronto te kry. Dit het ons Niagra planne bietjie deurmekaar gekrap, siende ons die WhiteLue lisää
Interessante dinge
9. tammikuuta 2023, Yhdysvallat ⋅ ☀️ 9 °C
Wat is beter? Blik of boks water? Dis die lekkerste water en dit kom in alle vorms hier voor. In die lughawens is "vending" masjiene vir enige iets! Van elektriese ware, grimering, gebakte koeke,Lue lisää


















































































































































































































































MatkaajaGeniet elke oomblik❣