Dag 11 - Khumibrivier na Hoanibrivier
14 мая 2017 г., Намибия ⋅ ☀️ 17 °CDis nou ons en die woestyn. Die Khumib is vroegdag goed vir ons: 1 steenbok, 2 rooijakkalse, 4 kameelperde, 6 swartaasvoëls, talle gemsbok - en natuurlik die bome, verwronge stamme van antiekeЧитать далее