Hier gaan ons weer!
15. januar 2017, Sør-Afrika ⋅ ⛅ 23 °CWeg se Toast Coetzer en Erns Grundling is weer op pad met 'n nuwe Weg Agterpaaie TV-reeks. Hierdie slag ry hulle die ganse Karoo plat. Kyk uit vir die Weg Agterpaaie Toyota Hilux - dalk draai hulle inLes mer
Veilig reis. Kan nie wag vir volgende reeks nie.