Amper oppad
20. Dezember 2022 in Südafrika ⋅ ⛅ 22 °CMy vlugte het deur die nag verander weens n vliegtuig wat onttrek is agv tegniese probleme. Paar senutergende oomblikke, maar danksy Marise se vele ondervinding, sit ek darem nou tussen n Duitse vrouWeiterlesen
Reisender Geniet elke oomblik❣