Amper oppad
2022年12月20日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 22 °CMy vlugte het deur die nag verander weens n vliegtuig wat onttrek is agv tegniese probleme. Paar senutergende oomblikke, maar danksy Marise se vele ondervinding, sit ek darem nou tussen n Duitse vrouもっと詳しく
My vlugte het deur die nag verander weens n vliegtuig wat onttrek is agv tegniese probleme. Paar senutergende oomblikke, maar danksy Marise se vele ondervinding, sit ek darem nou tussen n Duitse vrouもっと詳しく
Veilig op Frankfurt lughawe! Lekker gevlieg en goeie bure weerskante van my op vliegtuig gehad. Wag nou vir my vlug na Toronto via New York.
Intussen het my bagasie mos verlore geraak "and now I travel light". Soos met enige ding in die lewe, is daar voor en nadele.
My 1e sneeu wat ek gesien het, was toe die vliegtuig begin sak het virもっと詳しく
Ek moet erken - dit kan nogals oorweldigend wees as dinge nie so lekker glad loop nie. Op die stadium is alles uitsorteer, behalwe die feit dat my bagasie tussen Frankfurt en NY weggeraak het. 🫣 "iもっと詳しく
Ek was só bly om vir Betsie op die lughawe te sien! Skielik gevoel dat als nou OK is. Ons moes roer om betyds by die veerboot te kom. Net na 22:00 was ons op veerboot... skielik winter! Ons het ietsもっと詳しく
Kersoggend... reënerig en koel. Ek en Betsie verken hul wyer "tuin" rondom die huis. Nog nooit in my lewe soveel mos en mooi gesien nie! Dis pragtig!! En toe word ons bederf met 'n "uit die boonsteもっと詳しく
Vancouver eiland se natuur stel nooit teleur nie! Vinnige, laat middag uitstappie na n klein hawe Peddar Bay, 'n meer wat nog dun ge-ys (ek het sy naam vergeet), is en toe gedraai in Spirit Bay wat opもっと詳しく
Gister oggend @8 weg om met die ferry van die eiland na die vasteland te gaan. Ons 1e sonskyndag! Dit was besonders mooi. Nadat ons ontbyt op die ferry geëet het, het ek buite op die dek geloop enもっと詳しく
Nog iets op my 'bucket list' afgemerk! Capilano hangbrug! 'n Groot droom het waar geword! En toe is hier n liggie fees ook aan die gang. Dis besonders!!! Dis uitstekend en betowerend! Hoog bo dieもっと詳しく
Gisteraand/middag was ons na Thrifties om paar goedjies vir voorgereg te gaan koop. Die uidrukking dat "enige iets varser, nog groei", kry hier nuwe betekenis! Die kruie, krappe en krewe groei dommerもっと詳しく
旅行者 Geniet elke oomblik❣