Amper oppad
20 Disember 2022, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 22 °CMy vlugte het deur die nag verander weens n vliegtuig wat onttrek is agv tegniese probleme. Paar senutergende oomblikke, maar danksy Marise se vele ondervinding, sit ek darem nou tussen n Duitse vrouBaca lagi
Pengembara Geniet elke oomblik❣