Amper oppad
20. desember 2022, Sør-Afrika ⋅ ⛅ 22 °CMy vlugte het deur die nag verander weens n vliegtuig wat onttrek is agv tegniese probleme. Paar senutergende oomblikke, maar danksy Marise se vele ondervinding, sit ek darem nou tussen n Duitse vrouLes mer
Reisende Geniet elke oomblik❣