Amper oppad
20 Aralık 2022, Güney Afrika ⋅ ⛅ 22 °CMy vlugte het deur die nag verander weens n vliegtuig wat onttrek is agv tegniese probleme. Paar senutergende oomblikke, maar danksy Marise se vele ondervinding, sit ek darem nou tussen n Duitse vrouOkumaya devam et
Gezgin Geniet elke oomblik❣