Videos van ons eerste wedstryd NZ v IRE
20 октября 2019 г., Япония ⋅ ⛅ 21 °CLyk my in Japan ken die Japanese almal se volksliedere. Hier sing hulle volle bors Nkosi Sikelela. Die ander video sing die Iere die haka dood. Was n ongelooflike atmosfeer.