Videos van ons eerste wedstryd NZ v IRE
20 Ekim 2019, Japonya ⋅ ⛅ 21 °CLyk my in Japan ken die Japanese almal se volksliedere. Hier sing hulle volle bors Nkosi Sikelela. Die ander video sing die Iere die haka dood. Was n ongelooflike atmosfeer.
Lyk my in Japan ken die Japanese almal se volksliedere. Hier sing hulle volle bors Nkosi Sikelela. Die ander video sing die Iere die haka dood. Was n ongelooflike atmosfeer.
Vandag na Akihabara toe. Dit is n gadget, comicbook en anime plek met baie elektronise winkels. Daar was n tou van mense, nee mans, wat tou staan letterlik om die blok om een of ander anime karakterOkumaya devam et
In die Tokyo stadion, wag vir wedstryd om te begin. Waar ons sit, is die groen truie maar min! 1 uur om te gaan. Ek moet dalk gou Nkozi se woorde verfris, anders maar wag tot "Uit die blou... "
DieOkumaya devam et
Om my verjaardag af te sluit na die rugby, het Conrad my bederf, met 'n Japanese braai. In die restaurant bring hulle die vleis en jy braai self op die kole in die middel van die tafel.
Hier braaiOkumaya devam et
Tokyo se groot vismark. Ons is deel van 'n groep van agt mense wat 'n mark toer meemaak. Daar 100e winkels hier met vis en enige ander produkte wat saam met die vis gebruik word om kos te maak. BaieOkumaya devam et
Teamlab Planets is 'n interaktiewe kuns uitstalling. Besoekers loop van vertrek tot vertrek met verskillende ervarings.
Die interesantste vir my was die vertrek waarin mens kniediep in water loop.Okumaya devam et
Hierdie kruising is by 'n baie besige stasie waar verskillende trein dienste aansluit. Daar word bereken dat tot so veel as 3000 mense kan kruis as die verkeerslig rooi word vir die voertuie.
Lyk virOkumaya devam et
Op pad van Tokyo na Kyoto. Shinkansen beteken hoë spoed trein. Dis vandag publieke vakansiedag wat dit makliker maak om te beweeg, veral met tasse.
Punctuality
The Shinkansen is very reliableOkumaya devam et
Baie interessante mall (market) met iets van alles. Ons besluit maar op 'n middagete wat bestaan uit 'n warm broodjie met roomys.
Begeleide toer deur ouer gedeelte van Kyoto. Die toerleier het verduidelik hoe die Geisha strukture werk.
Klink vir my of dit veral 'n opsie is vir mense wat nie kan bekostig dat hulle kinders studeerOkumaya devam et