Dag 18 - Terug huis toe
2017年5月21日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 25 °CDit is sulke tyd. Na 'n vinnige koffie en beskuit in Helmeringhausen pak ons op en draai die bakkies suid, tussen die Tirasberg en Rooirand deur, verby springbok en Afrikaner, Neisipvlakte oor, verbyもっと詳しく